Roosterkoek Poeding

Roosterkoek Poeding

Bestandele:

1 pak roosterkoek deeg

1 pak malvalekkers

1 Blok sjokolade (verkieslik sonder vulsels)

Metode:

Rol deeg uit na dit gerys het.

Verdeel in grootes soos verlang.

Vou 1 malvalekker en 1 blokkie sjokolade toe in deeg.

Rooster oor matige kole tot gaar.

Ultimate Lifestyle is ‘n bydraer tot en kry inspirasie van HUTSPOT Resepte/Recipes op Facebook. Besoek hul blad gerus vir maklike en heerlike respete!

Trailrider

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies. Wanneer hy tuis is verken hy graag die area se agterpaaie op sy ysterperd op soek na nuwe stories en verhale vir sy reis blog en druk-titel Ultimate Lifestyle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *